Arabies-Israeliese konflik | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
██ Arabiese lande ██ Lande wat met Israel in oorlog was ██ Israel ██ Westelike Jordaanoewer en Gasastrook | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Israel | Staat Palestina Egipte Libanon Sirië Jordanië Irak Saoedi-Arabië Jemen |
Die Arabies-Israeliese konflik is 'n term wat gebruik word om die spanning en openlike vyandighede tussen die Arabiese lande (in die Midde-Ooste en Noord-Afrika) en Israel te beskryf. Die konflik heers al sedert 1948.